More Ek probeer n program van die jaar in die hande kry Was laas jaar by Silverton en gate uit geniet Kan ek aansluit by die klub Bly in Middelburg GROOT volla colector en het paar van my eie
Groete
Edward
Edward
Jy is meer as welkom om aan te sluit by die Jakaranda Beetle Klub. Die beste is om Werner Alker te bel tussen 7-8 in die oggend by 012 6548242 . Die volgende event is die Kombi camp out by die Vaal rivier op die naweek van die 8 ste Februarie. Jy is welkom om my te bel vir meer inligting op 082 825 4875 .
Groete
Wernher Hartzenberg